What we offer:

Potchefstroom StudenteBehuising is a rental/sales agency especially for students. We rent to students from all institutions (PUK-University, Vuselela, CTU and CTI ). We have a wide variety of flats and rooms in student communes. We also offer cleaning and maintenance services.

  • Rooms in student communes (Price between R1850 – R2200);
  • Flats, Bachelors up to 3 bedrooms (Price between R2800 – R6000);
  • We supply cleaning services( Washing and cleaning);
  • Maintenance and repair;
  • Sales of Student Flats;
  • We manage property.

How are prices structured and when does the contract start?

Rooms and flats range in price according to the distance from the university, the closer they are the more they cost. Rental contracts are always for a 1 year period and are valid from 1 December to 30 November. the distance from campus ranges between 300m and 1.8km. Distances are measured from the closest gate.

When should I start looking for accommodation?

The ideal time would be about 4 to 6 months before the next term starts.

Whats the difference between a student commune and a flat?

a Student commune is a house that has been converted in such a way that each student has his/her own room. Every room has it’s own alarm and the bathrooms are communal. Some communes also offer a bachelours or a single bedroom flat that does not form part of the house.

We have a wide variety of flats available in security complexes where cleaning services are optional.

Wat Bied Ons:

Potchefstroom StudenteBehuising is ʼn verhurings/verkoop agentskap spesiaal vir studente. Ons verhuur aan studente van alle instellings (PUK-universiteit Vuselela, CTU en CTI ). Ons het ʼn verskeidenheid woonstelle en kamers in studente kommunes. Ons bied ook skoonmaak- en instandhoudingsdienste.
  •  Kamers in Studente Kommunes(pryse tussen R1850 – R2200);
  • Woonstelle, Bachelors tot 3 slaapkamer(pryse tussen R2800 – R6000);
  • Ons voorsien skoonmaakdienste( Klere was en woonstelle skoonmaak);
  • Instandhouding en algemene hersteldienste;
  • Verkope van studente woonstelle;
  • Ons bestuur eiendom.

Hoe word die prys bepaal en van wanneer af loop die kontrak?

Kamer en woonstel pryse hang af van die afstand vanaf die universiteit, hoe nader aan die kampus hoe hoër is die prys. Huur termyne is altyd vir ʼn jaar en die termyn loop vanaf 1 Desember tot 30 November. Die afstand vanaf die kampus wissel van 300m tot 1.8km. Afstande word gegee tot by die naaste hek.

Wanneer moet ek begin kyk vir verblyf?

Die beste tyd om te begin is 4-6 maande voor die klas jaar begin.

Wat is die verskil tussen ʼn studente kommune en woonstel?

ʼn Studente kommune is ʼn huis wat omskep is sodat elke student sy eie kamer het. Elke kamer het sy eie alarm. Daar is gemeenskaplike badkamers en kombuis. Daar is ook by sommige kommunes “bachelors” en eenslaapkamer woonstelle wat afsonderlik van die huis is. Ons het ‘n verskeidenheid woonstelle in komplekse beskikbaar waar skoonmaakdienste opsioneel is.